GaanJag
Help ons wildboere en #GaanJag!
Die wildbedryf in Suid-Afrika het vanweë drakoniese beperkings op jag onder COVID-19-regulasies ’n ernstige terugslag beleef. ’n Wesenlike deel van die meer as R16-miljard wat die bedryf jaarliks tot die ekonomie bydra, is van buitelandse trofeejagters afhanklik en hulle kon verlede jaar nie kom nie. Vanjaar gaan dit nie[...]