Wild

Swaelkrans Hunting Safari: Waar natuur, tradisie en jag saamkom

Aan die oewer van die Vaalrivier, waar swaeltjies hulle neste al vir generasies lank in die kranse bou, lê ’n jagparadys wat sy oorsprong en naam dra uit hierdie ongerepte landskap – Swaelkrans. Hierdie unieke jagbestemming is nie net ’n plek nie, dis ’n gevoel van erfenis, avontuur en[...]

By Quintus Grobler|8th May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Wild|Tags: , , , |

‘n Vertroeteling vir die siel: Jag, visvang en die mooiste sonsondergange net op Swaelkrans

Droom jy van ‘n jagtog tussen die bosveld en vlaktes in die Vrystaat met die mooiste sonsondergang? Waar jou siel kan rus en jy opwinding kan beleef, lekker kos kan geniet en luuks kan bly? Swaelkrans Privaat Natuurreservaat het verskillende jagpakette beskikbaar om by elke jagter te pas en[...]

By Benine Ackermann|26th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Wild|Tags: , , , , |

Jag lekker, bly lekker, boer lekker by Berchtesgaden Lodge en Leefstylplaas

In die hartjie van die Suid-Afrikaanse Bosveld lê ‘n juweel vir mense wat uit die stad wil ontsnap en die Bosveld beleef soos dit deur ons voorouers beleef is. Berchtesgaden bied ‘n unieke aanslag waar erfenis en avontuur saam kuier soos ou vriende om ‘n knetterende kampvuur. Die lodge[...]

NUUS Broeisukses van bedreigde witmalgas ‘n spanpoging

Twintig jaar nadat die witmalgasse Voëleiland by Lambertsbaai verlaat het, floreer die voëlbevolking vandag.  Voëleiland val onder die bestuur van Wes-Kaapse natuurbewaringsinstansie CapeNature. In 2005/’06 het die malgasse die eiland verlaat weens aanlandse predasie deur Kaapse pelsrobbe. “Die robbe het by die malgaskolonie ingestorm  en party doodgemaak. Toe raak[...]

By Tisha Steyn|10th February 2025|Categories: Artikels, Wild|Tags: , , , |

Rudi Delport: Vernuwende wildboer flink vooruit

Rudi Delport (48) is onlangs aangewys as Wildlife Ranching SA se Wildboer van die Jaar 2024 in die kategorie beste wildlewe-toerismeonderneming. En as ՚n mens kyk wat hy sedert 2014 op Swa-Zulu, sy wildonderneming by Beestekraal tussen Brits en Thabazimbi in Noordwes verrig het, kan jy verstaan dat die[...]

0
Go to Top