jagters
Swaelkrans Hunting Safari: Waar natuur, tradisie en jag saamkom
Aan die oewer van die Vaalrivier, waar swaeltjies hulle neste al vir generasies lank in die kranse bou, lê ’n jagparadys wat sy oorsprong en naam dra uit hierdie ongerepte landskap – Swaelkrans. Hierdie unieke jagbestemming is nie net ’n plek nie, dis ’n gevoel van erfenis, avontuur en[...]
‘n Vertroeteling vir die siel: Jag, visvang en die mooiste sonsondergange net op Swaelkrans
Droom jy van ‘n jagtog tussen die bosveld en vlaktes in die Vrystaat met die mooiste sonsondergang? Waar jou siel kan rus en jy opwinding kan beleef, lekker kos kan geniet en luuks kan bly? Swaelkrans Privaat Natuurreservaat het verskillende jagpakette beskikbaar om by elke jagter te pas en[...]
Jagters bring verligting vir droogtegeteisterde Sutherland
‘n Beskeie welwillendheidsgebaar van ‘n paar sakke mielies vir boere in die droogtegeteisterde Sutherland in die Noord-Kaap, het binne weke gegroei tot 480 ton voorraad om die ergste droogte in ʼn lang tyd in hierdie streek te verlig. Tot dusver, word die totale waarde van die droogtebystand op R1,04[...]