Sutherland
Santam, in samewerking met Agri SA, gee hoop aan droogte-geteisterde Sutherland-gemeenskap
Agri SA is innig dankbaar teenoor Santam vir hul R300 000-skenking aan die Agri SA Droogterampfonds. Die voortslepende droogte in Sutherland in die Noord-Kaap het ‘n verwoestende afname in die skaapteeltbevolking tot gevolg gehad en het die dorp se ekonomie onder geweldige druk geplaas. In die lig hiervan, het Suid-Afrika[...]
Jagters bring verligting vir droogtegeteisterde Sutherland
‘n Beskeie welwillendheidsgebaar van ‘n paar sakke mielies vir boere in die droogtegeteisterde Sutherland in die Noord-Kaap, het binne weke gegroei tot 480 ton voorraad om die ergste droogte in ʼn lang tyd in hierdie streek te verlig. Tot dusver, word die totale waarde van die droogtebystand op R1,04[...]