droogte-geteisterde

Santam, in samewerking met Agri SA, gee hoop aan droogte-geteisterde Sutherland-gemeenskap

Agri SA is innig dankbaar teenoor Santam vir hul R300 000-skenking aan die Agri SA Droogterampfonds. Die voortslepende droogte in Sutherland in die Noord-Kaap het ‘n verwoestende afname in die skaapteeltbevolking tot gevolg gehad en het die dorp se ekonomie onder geweldige druk geplaas. In die lig hiervan, het Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|18th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |
Go to Top