Berchtesgaden Lodge en Leefstylplaas
Jag lekker, bly lekker, boer lekker by Berchtesgaden Lodge en Leefstylplaas
In die hartjie van die Suid-Afrikaanse Bosveld lê ‘n juweel vir mense wat uit die stad wil ontsnap en die Bosveld beleef soos dit deur ons voorouers beleef is. Berchtesgaden bied ‘n unieke aanslag waar erfenis en avontuur saam kuier soos ou vriende om ‘n knetterende kampvuur. Die lodge[...]