voëls
Beskerm jou plaasgeboue en skure teen lastige voëls met Eagle Eye Optical Bird Wax
Wanneer voëls toesak op plaasgeboue, skure, stoorkamers of selfs by jou huis, kan dit binne dae ’n groot probleem veroorsaak. Hulle bou nes, besoedel voedsel, besmet saad of voer en veroorsaak skade aan struktuur en toerusting, wat tot onnodige koste en frustrasie vir boere lei. Wat aanvanklik soos ’n[...]
NUUS Broeisukses van bedreigde witmalgas ‘n spanpoging
Twintig jaar nadat die witmalgasse Voëleiland by Lambertsbaai verlaat het, floreer die voëlbevolking vandag. Voëleiland val onder die bestuur van Wes-Kaapse natuurbewaringsinstansie CapeNature. In 2005/’06 het die malgasse die eiland verlaat weens aanlandse predasie deur Kaapse pelsrobbe. “Die robbe het by die malgaskolonie ingestorm en party doodgemaak. Toe raak[...]