Beskerm

Knittex se nuttige skadunet is die lig aan die einde van die tonnel

Die toekoms van skadunet in die landbousektor groei teen ՚n opwindende tempo. Baie boere het reeds die keuse gemaak om grootskaalse skadunetstrukture op te rig en pluk reeds die vrugte daarvan. Groei- en opbrengsprestasie hou regstreeks verband met ՚n plant se omgewing en voedselbron. Oor die kort termyn verhoog[...]

By Specialist Writer|10th June 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top