skadunet
Laat jou skadunet vir jou werk
Wanneer jy bloed, sweet en trane in jou boerdery ingesit het, wil jy seker wees dat jou plante die perfekte klimaat en beskerming het om groot en sterk te groei. Alnet se wye reeks landbouskadunette help jou om die perfekte mikroklimaat vir jou plante te skep sodat hulle kan[...]
Video: Hou die blink kant bo en die son uit jou oë met Alnet
Alnet spesialiseer in skadunette, landbounette, grondseile, stormnette en meer onlangs ook bio-afbreekbare tou. Tydens NAMPO 2025, wanneer die dae warm geword het, kon besoekers ‘n draai by Alnet se standplaas gaan maak om vir hulleself te ervaar hoe goed die maatskappy se nette werk. Volgens Ernst Oosthuisen, landbouverkoopsbestuurder van[...]
Knittex DriZ: Die enigste 100% waterdigte skadunet
DriZ van Knittex is die enigste 100% waterdigte skadunet. Die materiaal ondergaan 'n spesiale proses wat dit waterbestand maak. Knittex-skadunet kry 'n dun laag HDPE oor die net wat die onderkant van die net verseël. Die resultaat is 'n weerbestande net wat reën, hael en sonskyn kan weerstaan. https://www.youtube.com/watch?v=Wjw9iQXUjDY[...]
Jou vrugte en druiwe is kosbaar: Beskerm jou boord en wingerd met Plusnet-skadunet
Die boer bewerk, plant, bemes, besproei, snoei en vertroetel sy bome en wingerde met groot moeite en teen ՚n hoë koste ... net om ՚n groot deel van die opbrengs op sy arbeid af te staan aan allerlei plae en weerstoestande wat hom van die wins waarvoor hy gewerk[...]
Knittex is slaggereed vir NAMPO 2022
Gee jou gewasse ՚n voorsprong en ՚n beter kans om te presteer. Kom kyk self by NAMPO: Met wetenskap, vernuwende ligmanipulasie en UV-bestuur skep skadunet met foto-selektiewe kleur 'n omgewing wat gemanipuleer kan word in optimale groeitoestande vir gewasse om in te floreer. Skadunet kan ook help om doeltreffende[...]