PlusNet
Jou vrugte en druiwe is kosbaar: Beskerm jou boord en wingerd met Plusnet-skadunet
Die boer bewerk, plant, bemes, besproei, snoei en vertroetel sy bome en wingerde met groot moeite en teen ՚n hoë koste ... net om ՚n groot deel van die opbrengs op sy arbeid af te staan aan allerlei plae en weerstoestande wat hom van die wins waarvoor hy gewerk[...]
Video: The advantages of using PlusNet shade net
On a recent trip to the Eastern Cape, PlusNet’s photographer, Jaco Bothma, captured the stunning sites Eastern Cape farmers had to offer. The video below is a collection of the beautiful shots along with more information on the Advantages of using Shade Net. https://youtu.be/udfHCLfjoPQ For more information visit: https://www.plusnetgeotex.co.za/
Slaan risiko’s hok: Beskerm jou boord of wingerd met PlusNet se bobaas skadunet
Soos ՚n trop gulsige jakkalse om ՚n skaapkraal omring ՚n hele spul risiko’s elke boer elke dag. Die risiko’s neem gedaantes aan van klimaatstoestande, plae, peste, siektes, prysskommelings, natuurrampe soos droogtes en oorstromings, misdaad en vele meer. Teen party van die risiko’s het die boer geen verweer nie en[...]
Verbeter jou vrugte se gehalte met Plusnet se skadunette
Vir groente- en vrugteboere is skadunette oor boorde baie belangrik om die gehalte van die vrugte te verseker en om die vrugte teen peste en die son te beskerm. Plusnet vertel meer van hulle nette vir tamaties en bloubessies: Tamaties - 40% titaniumnet “Die 40% titaniumnet blok 40% van[...]
PlusNet bied deurlopende nuutskeppings vir boere
Die plastiektekstielbedryf en landbou word nie maklik in dieselfde sin gebruik nie, maar hierdie twee sektore loop inderwaarheid hand aan hand. Boere sal nie ver kom sonder groentesakkies, skadunette, tonnelbedekking, nylontoue en baaltou- en nette nie. PlusNet/Geotex is ’n sterk ankerpunt tussen hierdie twee bedrywe en vier vanjaar saam[...]