plastiekbedryf
PlusNet bied deurlopende nuutskeppings vir boere
Die plastiektekstielbedryf en landbou word nie maklik in dieselfde sin gebruik nie, maar hierdie twee sektore loop inderwaarheid hand aan hand. Boere sal nie ver kom sonder groentesakkies, skadunette, tonnelbedekking, nylontoue en baaltou- en nette nie. PlusNet/Geotex is ’n sterk ankerpunt tussen hierdie twee bedrywe en vier vanjaar saam[...]