Bioafbreekbare tou
Video: Hou die blink kant bo en die son uit jou oë met Alnet
Alnet spesialiseer in skadunette, landbounette, grondseile, stormnette en meer onlangs ook bio-afbreekbare tou. Tydens NAMPO 2025, wanneer die dae warm geword het, kon besoekers ‘n draai by Alnet se standplaas gaan maak om vir hulleself te ervaar hoe goed die maatskappy se nette werk. Volgens Ernst Oosthuisen, landbouverkoopsbestuurder van[...]