Alnet

Alnet skadunette die wen produk in jou stal

Alnet, wat reeds 60 jaar hulle kliënte met skadunette, landbounette, grondseile, stormnette en meer onlangs ook bio-afbreekbare toue diens, was weer by vanjaar se NAMPO Kaap. “Ons is die eerste maatskappy wat destyds begin het met skadunette,” sê Ernst Oosthuizen, wie al vir 25 jaar die landbouverkoopsbestuurder by Alnet[...]

By Benine Ackermann|23rd September 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Video: Hou die blink kant bo en die son uit jou oë met Alnet

Alnet spesialiseer in skadunette, landbounette, grondseile, stormnette en meer onlangs ook bio-afbreekbare tou. Tydens NAMPO 2025, wanneer die dae warm geword het, kon besoekers ‘n draai by Alnet se standplaas gaan maak om vir hulleself te ervaar hoe goed die maatskappy se nette werk. Volgens Ernst Oosthuisen, landbouverkoopsbestuurder van[...]

By Spesialisskrywer|11th June 2025|Categories: Videos|Tags: , , , , |

Hou die blink kant bo en die son uit jou oë met Alnet

Vanjaar is Alnet al sestig jaar oud en jy kan verseker wees dat as jy ‘n Alnet-produk aanskaf sal hy so lank soos hulle hou. Alnet spesialiseer in skadunette, landbounette, grondseile, stormnette en meer onlangs ook bio-afbreekbare tou. Tydens NAMPO 2025, wanneer die dae warm geword het, kon besoekers[...]

0
Go to Top