skadunette
Troef klimaatstoestande met PlusNet-skadunet
Uitdagende klimaatstoestande besorg baie boere hoofbrekens. Gelukkig is daar skadu- en haelnette wat kan help om boere se belange te beskerm. Al hoe meer boere gebruik nette om die voordeel van gehalte vrugte se hoër pryse te geniet en om die risiko van skade aan die vrugte te verminder.[...]
Te midde van klimaatsverandering gebruik Nedbank vernuwende oplossings vir landbou-volhoubaarheid
Nedbank het ʼn finansieringsoplossing vir skadunette ontwikkel om boere te help om hulle marges te beskerm, aangesien natuurlike elemente soos wind, hael, ryp, sonbrand en voëls ʼn negatiewe oeslewering tot gevolg het. Te midde van klimaatsverandering se voortdurende impak op die planeet, veral wat landbou betref, is innoverende oplossings[...]