klimaatsverandering
Nuwe OBP-baas beloof beter entstofproduksie
Die bedreiging wat aardverwaming en klimaatsverandering inhou word wêreldwyd aanvaar. Afrika met sy diverse klimaat en grootte is grotendeels afhanklik van die voortbestaan van veeboerdery en daar moet besondere aandag geskenk word aan die versagting van die uitwerking van klimaatsverandering op dieregesondheid. Klimaatsverandering het ‘n direkte en indirekte uitwerking[...]
Uniondale: ‘n Gemeenskap wat saamstaan ten spyte van uitdagings
Uniondale is ‘n landboudorp wat tussen die Kammanassie en die Kougaberge langs die R62 in die Wes-Kaap op die grens met die Oos-Kaap gelee is. Die dorp sy naam gekry toe twee woonbuurte, Hopedale en Lyons in 1856 saamgesmelt het. Vandag nog deel die dorp se gemeenskappe mekaar se[...]
Klimaatsverandering: Boere voel die pyn, maar hoeveel dra hulle by?
Prof Stephanie Midgley, ՚n deskundige oor klimaatsverandering, meen boere dra nie doelbewus by tot klimaatsverandering nie, maar is deel van die massiewe wêreldwye klimaatsverandering wat veroorsaak word deur die gebruik van fossielbrandstof. Die brandstof, wat lei tot die vrylating van kweekhuisgasse in die atmosfeer, is die sondebok. Stephanie het[...]
Klimaatsverandering: Boere regoor Afrika ly
Klimaatsverandering het ՚n rampspoedige uitwerking op landbou, die ekonomie en die lewensgehalte van miljoene mense in Afrika. Die mees kenmerkende nagevolg hiervan is uitermatige weerstoestande wat tussen swaar reënval en ernstige droogte swaai. Regoor die kontinent teister hierdie effekte inwoners en hongersnoood loer vir ons op die horison. Buiten[...]
Agrobosbou: Beveg klimaatsverandering en voed die boer
Klimaatsverandering is warm op almal se lippe, en nog meer so na die onlangse 2021-Klimaatsveranderingberaad (COP26) van die Verenigde Nasies. Arm lande is veral meer kwesbaar vir klimaatsverandering se nagevolge, soos ՚n afname in grondvrugbaarheid en ՚n toename in ontbossing en verwoestyning. Hoewel kommersiële boere die nagevolge langer kan[...]