entstof

R100 miljoen vir BEK-entstof in Wes-Kaap

Die Wes-Kaapse regering het R100 miljoen bewillig om bek-en-klouseer entstof te bekom om die uitbreking van die siekte in die Wes-Kaap te help bekamp. Marais Kruger, uitvoerende burgemeester van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit, het die proaktiewe stappe van die Wes-Kaapse regering om die verspreiding van die siekte te bekamp verwelkom. Wes-Kaapse[...]

By Tisha Steyn|9th February 2026|Categories: Dieregesondheid, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Bek-en-klouseer: Biosekerheid tel spoed op

Verskerpte bioskerheidsmaatreëls is besig om vrugte af te werp. John Steenhuisen, Minister van Landbou, het pas aangekondig dat sy departement se verskerpte biosekerhedsmaatreëls deur sy departement besig is om bek-en-klouseer (BKS) aan bande te lê. Dit beteken dat dieresiektebeheergebiede (SBG’s) in twee provinsies binnekort opgehef kan word. Voorts is[...]

Nuwe OBP-baas beloof beter entstofproduksie

Die bedreiging wat aardverwaming en klimaatsverandering inhou word wêreldwyd aanvaar. Afrika met sy diverse klimaat en grootte is grotendeels afhanklik van die voortbestaan van veeboerdery en daar moet besondere aandag geskenk word aan die versagting van die uitwerking van klimaatsverandering op dieregesondheid. Klimaatsverandering het ‘n direkte en indirekte uitwerking[...]

By Tisha Steyn|2nd December 2024|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Staat se monopolie op entstofverskaffing bedreig lewendehaweproduksie

Entstof tekorte teen Slenkdalkoors, Bloutong en Perdesiekte kan op ʼn krisis afstuur in die lewendehawe produksie bedryf. Volgens, Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), sukkel die landbousektor toenemend om betyds toegang tot genoegsame entstowwe te verkry. “Die staat het tans ʼn monopolie op die verskaffing van entstof, maar[...]

By Specialist Writer|14th November 2022|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top