OBP

Nuwe OBP-baas beloof beter entstofproduksie

Die bedreiging wat aardverwaming en klimaatsverandering inhou word wêreldwyd aanvaar. Afrika met sy diverse klimaat en grootte is grotendeels afhanklik van die voortbestaan van veeboerdery en daar moet besondere aandag geskenk word aan die versagting van die uitwerking van klimaatsverandering op dieregesondheid. Klimaatsverandering het ‘n direkte en indirekte uitwerking[...]

By Tisha Steyn|2nd December 2024|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Groundbreaking Technology Heading to SA: Onderstepoort Biological Products (OBP) signs a Licensing Agreement with Moredun Institute to Acquire the Technology for the fight against Snotsiekte

The state-owned vaccine manufacturer, Onderstepoort Biological Products (OBP), wishes to announce that it has signed a licensing agreement with Moredun Institute in Scotland, UK, to acquire the technology which will lead to the final development, registration, and production of the vaccine against Bovine Malignant Catarrhal Fever (BMC) or “Snotsiekte”,[...]

By Specialist Writer|3rd March 2021|Categories: News|Tags: , |

OBP wil ‘n leier in enstowwe wees

Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), wat gesukkel het met die voorsiening van sy entstowwe, wil ‘n wêreldspeler word wanneer die modernisering van sy geboue voltooi is. Hulle het die afgelope twee jaar gesukkel met entstowwe wat nie beskikbaar was nie. Volgens hulle direksie is hulle probleme nou opgelos en is[...]

By Benine Ackermann|6th June 2016|Categories: News|Tags: , |

Eerste nuwe entstof in 26 jaar

Die eerste nuwe entstof wat die Landbounavorsingsraad (LNR) sedert 1994 vir vee ontwikkel het, ’n breëspektrum entstof vir hartwater, behoort ná 18 maande goedgekeur te wees sodat Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) dit kommersieel kan vervaardig. Hartwater is waarskynlik die grootste ekonomies belangrike veesiekte in die land en kos die Suid-Afrikaanse[...]

By Benine Ackermann|6th May 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top