entstowwe
Kanada gaan SA help met entstowwe
Kanada het R60-miljoen bewillig vir die ontwikkeling en verbetering van entstowwe deur die LNR (Landbounavorsingsraad). Dr Shadrack Moephuli, hoofbestuurder van die LNR, het met die bekendstelling van die organisasie se jaarverslag vir 2015/16 gesê gedwonge begrotingsbesnoeiings het ’n groot impak op die Raad se werk gehad. Luidens die Raad[...]
OBP wil ‘n leier in enstowwe wees
Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), wat gesukkel het met die voorsiening van sy entstowwe, wil ‘n wêreldspeler word wanneer die modernisering van sy geboue voltooi is. Hulle het die afgelope twee jaar gesukkel met entstowwe wat nie beskikbaar was nie. Volgens hulle direksie is hulle probleme nou opgelos en is[...]