LNR
LNR kondig wenners van 2025 Nasionale Suiwelboer aan
Die Landbou Navorsingsraad (LNR) het die wenners van die 2025 Nasionale Meester-suiwelboer-toekennings op Donderdag 13 November by Lanzerac-wynlandgoed op Stellenbosch aangekondig. Hierdie gesogte kompetisie, 'n hoogtepunt op Suid-Afrika se landboukalender, gee jaarliks erkenning aan uitstaande prestasie deur die land se top-suiwelboere. Wenners word in verskeie kategorieë bekroon as die[...]
LNR-Kleingraan 2017-produksiehandleiding: Nou beskikbaar
Deur Elri Burger, skakelbeampte, LNR-Kleingraan, Bethlehem Die 2017-handleidings vir die produksie van kleingrane in die winterreënvalstreek is hierdie week by SKOG en Roodebloem se Voorsaai-Inligtingsdae beskikbaar. Daarna kan boere die boekies by hulle naaste Kaap-Agri en Overberg-Agri takke kry. Die somerreënvalstreek (dit sluit besproeiing in) se boekies sal vanaf[...]
Kanada gaan SA help met entstowwe
Kanada het R60-miljoen bewillig vir die ontwikkeling en verbetering van entstowwe deur die LNR (Landbounavorsingsraad). Dr Shadrack Moephuli, hoofbestuurder van die LNR, het met die bekendstelling van die organisasie se jaarverslag vir 2015/16 gesê gedwonge begrotingsbesnoeiings het ’n groot impak op die Raad se werk gehad. Luidens die Raad[...]
LNR stel 24 ste jaarverslag bekend
Die Landbou Navorsingsraad (LNR) het pas hulle 2015/16-Jaarverslag bekend gestel en sleutelaspekte van navorsing en ontwikkelingsinisiatiewe vir die jaar uitgelig. As gevolg van lae reënval en swak grondtoestande, is die grootste deel van Suid-Afrika nie geskik vir die produksie van gewasse nie, net 15% van die land is bewerkbaar.[...]
Damvlakke op hulle laagste in jare, maar bly tog net uit die borrelbad
Die interministeriële komitee oor droogte het hulle kommer uitgespreek oor die vlakke van damme wat op hulle laagste in jare is, maar glo nog steeds dat ‘n algemene noodtoestand nie nodig is nie. Die drie betrokke ministers, Des van Rooyen van Koöperatiewe Samewerking, Nomvula Mokonyane van Waterwese en die[...]