staat
Staat moet boere betaal wat paaie regmaak
Boere wat self herstelwerk aan paaie doen omdat die paaiedepartement dit nie doen nie, kan in die toekoms die koste van die staat terugeis, sê die Hof. Die Oos-Kaapse paaie gaan binnekort baie beter lyk, want Regter JM Robertson het in die Grahamstadse Hooggeregshof beslis dat die Departement van[...]
Damvlakke op hulle laagste in jare, maar bly tog net uit die borrelbad
Die interministeriële komitee oor droogte het hulle kommer uitgespreek oor die vlakke van damme wat op hulle laagste in jare is, maar glo nog steeds dat ‘n algemene noodtoestand nie nodig is nie. Die drie betrokke ministers, Des van Rooyen van Koöperatiewe Samewerking, Nomvula Mokonyane van Waterwese en die[...]