paaie

Swak paaie sny Loeriesfontein keelaf

Loeriesfontein, ’n klein dorpie met sowat 2 744 inwoners in die Hantamstreek van die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, is volgens inwoners, boere en sakelui feitlik afgesny van die res van die land weens swak padinfrastruktuur. Die dorp lê diep in die Karoo en beskik oor slegs een geteerde toegangspad[...]

By Tisha Steyn|4th June 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Burgerlike organisasies help om 25 miljoen liter water van plaaspaaie te verwyder

AfriForum se Ellisras-tak het vir 13 dae lank gespook om saam met Saai en die plaaslike boeregemeenskap van Lephalale (Ellisras) ongeveer 25 miljoen liter water van paaie af te pomp nadat groot dele van dié gebied oorstroom het. Dit het nagenoeg 650 liter diesel geverg om die water uitgepomp[...]

By Spesialisskrywer|17th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na VL versoek

“Vrystaatse boere moet steeds self opdok vir basiese herstelwerk aan paaie en selfs betaling van skraper-operateurs, aangesien daar niks van die beloofde verbeterings gerealiseer het nie," sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse[...]

By Specialist Writer|1st March 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaatse boere gevra om provinsiale paaie op eie koste te herstel

Met Vrystaatse paaie wat al hoe meer onrybaar raak, het padherstelwerk en instandhouding in die Vrystaat amper tot stilstand gekom. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), het die organisasie herhaaldelik versoeke aan die Vrystaatse provinsiale regering gerig om aandag aan die groeiende krisis te gee. Die Minister[...]

By Specialist Writer|21st February 2022|Categories: News|Tags: |

Wees versigtig op ons paaie oor Paasnaweek

Die Automobiel Assosiasie (AA) sê dat die paaie baie besiger gaan wees oor Paasnaweek omdat dit saamval met die skoolvakansie. Meer as 1700 mense is op Suid-Afrikaanse paaie oor die 2016/2017-Desembervakansietydperk dood, wat mense moet laat besef dat dit gevaarlik op paaie gedurende feestye is. Dit sal veral baie[...]

By Benine Ackermann|27th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
11
Go to Top