vrystaat

Toename in misdaadinsidente op plase in die Vrystaat wek kommer

Vrystaat Landbou (VL) is bekommerd oor ’n toename in misdaadinsidente op plase in verskeie dele van die Vrystaat wat die afgelope tyd opgemerk word. Volgens dr Jane Buys, Veiligheid risiko-analis van VL, wek die aard en omvang van die insidente kommer, omdat verskeie voorvalle op ’n soortgelyke modus operandi[...]

By Spesialisskrywer|26th August 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bek- en Klouseer brei uit in die Vrystaat: Waaksaamheid nou krities

Die Departement van Landbou het Vrydag 17 Oktober, tydens ‘n Gesamentlike Operasionele komitee-vergadering (JOC) oor Bek-en-klouseer, bevestig dat Sasolburg as ’n nuwe Bek- en Klouseer (BKS) gebied verklaar is, terwyl die Viljoenskroon/Vredefort-gebied nou ook ’n geval in Parys aangemeld het. In Kroonstad wag die uitslag van ’n verdagte geval,[...]

By Spesialisskrywer|20th October 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

VIDEO: Waarom Vrystaat beesboere Limagrain se raaigras-kultivars kies

Ons gesels met twee Vrystaat boere oor waarom hulle Limagrain se raaigras kultivars kies om hulle beeste te laat wei. Ontdek eerstehands hoe hierdie kultivars boere help om meer uit hulle weidings te kry, hulle beeste vet en gesond te hou en volhoubaar te boer. Kyk die video vir[...]

By Spesialisskrywer|14th October 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

Vrystaatse grensboere ly onder doelbewuste brandstigting

Vrystaat Landbou (VL) het hul bekommernis uitgespreek oor die voortslepende probleem van veldbrande op plase langs die RSA/Lesotho-grens, wat doelbewus deur persone van Lesotho aan die brand gesteek word. Slegs in die afgelope drie dae (14–16 Julie 2025) is sewe veldbrande binne ’n radius van 20 km in die[...]

By Spesialisskrywer|17th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bek-en-klouseer nou ook in Vrystaat

Bek-en-klouseer is op ‘n kommersiële plaas in die Moghaka plaaslike munisipale gebied in die Kroonstad veeartsenygebied aangeteken. Volgens ‘n mediaverklaring van die Departement  van Landbou, is die plaas is op 8 Julie in kwarantyn geplaas en beheermaatreëls, insluitend waarneming en inenting is onmiddellik in werking gestel. Vooruit- en terugsporing[...]

By Tisha Steyn|15th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top