vrystaat
Vrystaat boere raadop oor toenemende mieliediefstal
Boere in die Vrystaat is raadop met die toenemende diefstal van mielies wat in verskeie dele van die provinsie voorkom. Rudi Jansen van Vuuren, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Allanridge/ Odendaalsrus-area, sê dat daar in hul area beslis ’n toename is in die tipe diefstal in vergelyking[...]
Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na VL versoek
“Vrystaatse boere moet steeds self opdok vir basiese herstelwerk aan paaie en selfs betaling van skraper-operateurs, aangesien daar niks van die beloofde verbeterings gerealiseer het nie," sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse[...]
Bekende boer by Vredefort vermoor
‘n Bekende boer, weldoener en gemeenskapsleier, Dirk Steenkamp is vroeg Sondagoggend op sy plaas in die Vredefort-omgewing vermoor. “Moorde en ander geweldsmisdade waaronder die landbougemeenskap voortdurend gebuk gaan spreek van ‘n gemeenskap waarin daar ernstige tekortkominge met die uitleef van waardes en die respek vir lewe is,” sê Dan[...]
53ste plaasaanval in die Vrystaat vir 2017
Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se statistiek, het die 53ste plaasaanval van 2017 in die Vrystaat Sondagnag, 24 September 2017, op Johnny Muller van die plaas Kimberley in die Frankfort-distrik plaasgevind. Die lessenaar se inligting dui aan dat hy uitgegaan het om sy bakkie in die motorhuis te trek toe[...]
Plaasaanvalle in Vrystaat raak al meer
Die VKB/VL Veiligheidslessenaar deel graag die volgende statistiese ontleding ten opsigte van plaasaanvalle in die Vrystaat, vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus 2017: Altesaam 20 voorvalle het in die Noord-Vrystaat plaasgevind, gevolg deur 18 in die Oos-Vrystaat en 11 in die Suid-Vrystaat. Tydens dieselfde periode verlede jaar het 37[...]