plaasaanval

Bekende boer by Vredefort vermoor

‘n Bekende boer, weldoener en gemeenskapsleier, Dirk Steenkamp is vroeg Sondagoggend op sy plaas in die Vredefort-omgewing vermoor. “Moorde en ander geweldsmisdade waaronder die landbougemeenskap voortdurend gebuk gaan spreek van ‘n gemeenskap waarin daar ernstige tekortkominge met die uitleef van waardes en die respek vir lewe is,” sê Dan[...]

By Specialist Writer|5th March 2018|Categories: News|Tags: , , , , |

Werkers erg aangerand tydens plaasaanval

’n Veeroof het na ’n plaasaanval op die plaas, Jakkalsdraai, in die Hertzogville-distrik gelei. Sarel Bornman loop gedurende die drie maande van sy skaapvoerkraal se piek produksietyd in ‘n jaar, ten minste een keer ’n week onder veediewe deur. Sarel sê omstreeks eenuur Saterdagnag het veediewe weer op sy[...]

Boer kritiek na aanval

Drie verdagtes word gesoek nadat die 28-jarige CJ Steyn Sondagaand omstreeks agtuur op die plaas Swartfontein tussen Warden en Verkykerskop aangeval is. Merwe Terreblanche, veiligheidskoördineerder by Verkykerskop, sê die verdagtes het moontlik toegang tot die huis gekry deur ’n venster. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het die verdagtes[...]

Plaasaanval op Heilbron afgeweer

’n Plaaswerker en boere van die Heilbron-distrik het ’n winkeleienaar, Kerry Moody, op die plaas Vyandsvlei te hulp gesnel om ’n moontlike plaasaanval af te weer. Volgens inligting aan die VKB/VL Veiligheidslessenaar gerapporteer, het die werker op pad werk toe vreemde mans rondom sy werkgewer se huis gewaar. Hy[...]

By Specialist Writer|26th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top