plaasaanval
Drie gevang na plaasaanval op Warden
Drie verdagtes is aangekeer na ’n plaasaanval in die Warden-distrik. Volgens inligting wat aan die VKB/VL Veiligheidslessenaar verskaf is, het vyf verdagtes gisteroggend die plaasbestuurder en werkers op die plaas Welgevonden aangeval. Die eienaar van die plaas was nie tuis nie. Die verdagtes het die kluis in die huis[...]