VKB

VKB/VL Veiligheidslessenaar bemagtig boere vir hulle eie veiligheid

Dit is met groot dankbaarheid dat die VKB/VL Veiligheidslessenaar ’n bedrag van R420 000 van VKB ontvang het in ondersteuning van landelike veiligheid in die Vrystaat. Dié geld is deur die 2017-VKB Dryf vir Veiligheid Gholfdag op Clarens ingesamel. Die maatskappy bied al vir die afgelope vier jaar die[...]

By Benine Ackermann|21st April 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen NK en Vrystaat gestig

Die Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen die Noord-Kaap en Vrystaat het Donderdag, 2 Maart 2017, op Bloemfontein tot stand gekom. Die forum sal as die Gariep Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum bekend staan. Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Vrystaat Landbou (die VKB/VL Veiligheidslessenaar), Agri Noord-Kaap (ANK), die SAPD Sigbare Polisiëring, Veediefstaleenhede, Georganiseerde[...]

VKB Bieliemieliefees: Só vier die mielieboere fees

Wanneer die mielies groen en geil in die lande om die Vrystaatse dorp, Reitz, groei, is dit tyd om nader te staan vir die VKB Bieliemieliefees. Van 16 tot 19 Februarie 2017 word die 37ste Bieliemieliefees aangebied en daar is tapkarre vol bedrywighede vir oud en jonk om te[...]

By Specialist Writer|24th January 2017|Categories: Resource management|Tags: , , , , |
0
Go to Top