gholfdag

NWK se gholfdag lewer R320 000 vir twee ouetehuise op

Een van die twee ouetehuise wat as begunstigdes van NWK se Grip4Charity-gholfdag van 2024 geïdentifiseer is, gaan die opbrengste gebruik om die tehuis se koelkamer wat in November onklaar geraak het, te vervang. Verteenwoordigers van Japie Kritzenger-tehuis vir bejaardes in Bloemhof, asook die Silwerjare-tehuis vir bejaardes in Schweizer-Reneke, het[...]

By Spesialisskrywer|27th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Astral en Cargill samel R200 000 vir kankerbestryding in

Die tweede Cancer.vive Golf Classic is deur Astral Foods, die bekende pluimveemaatskappy, en Cargill, een van die wêreld se grootste organisasies in private besit, aangebied. Meer as R200 000 is vir kanker-verwante sake ingesamel. Die gholfdag is op 26 Mei 2016 by die Els Club Copperleaf gehou. Astral en[...]

By Benine Ackermann|23rd June 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top