skenkings

VL help meer as 5 700 boere in die droogte

’n Totaal van 5 735 Vrystaatse boere het reeds sedert Desember 2015 verskeie vorme van hulp, wat deur Vrystaat Landbou (VL) gereël is, ontvang. Meer as 540 nuweling- en bestaansboere is ook bygestaan met 13 vragte voer. Op Dinsdag, 20 September 2016, het die Geluksdam Boerevereniging buite Bloemfontein ’n[...]

By Specialist Writer|21st September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Solidariteit Helpende Hand wil seker maak boere het self kos op die tafel

Solidariteit Helpende Hand het koopbewyse beskikbaar om boere te help om noodsaaklike middele aan te koop wat hulle nie self op die plaas het nie. Die ergste droogte in dekades het verreikende gevolge wat nog baie lank gevoel gaan word. Vir baie boere sal die eerste prioriteit wees om[...]

By Benine Ackermann|30th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Agri SA Droogterampfonds: Die skenkings vloei steeds in

Meer as R2-miljoen is die afgelope maand deur maatskappye soos Shell en Engen aan Agri SA se droogtefonds geskenk. Verder het SANSOR R50 000 geskenk. Kospakkies is ook deur Shoprite aan plaaswerkergemeenskappe in droogtegeteisterde gebiede in Jozini, KZN en Steinkopf in Namakwaland geskenk. Kommersiële- en nuwelingboere in die Springbok-gebied[...]

By Benine Ackermann|30th June 2016|Categories: News|Tags: , , |

Astral en Cargill samel R200 000 vir kankerbestryding in

Die tweede Cancer.vive Golf Classic is deur Astral Foods, die bekende pluimveemaatskappy, en Cargill, een van die wêreld se grootste organisasies in private besit, aangebied. Meer as R200 000 is vir kanker-verwante sake ingesamel. Die gholfdag is op 26 Mei 2016 by die Els Club Copperleaf gehou. Astral en[...]

By Benine Ackermann|23rd June 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Vrystaat-boere help Witbank

Boere van die Vrystaat het weer eens bewys dat ‘n mens altyd op ‘n boer kan staatmaak. 86 boere van regoor die Vrystaat wat erg onder die droogte ly, het die Witbankers wat hulle werk verloor het met reuse skenkings gehelp.Hierdie reddingsdaad is die inisiatief van Pietie Groenewald, ’n[...]

By Benine Ackermann|7th March 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top