Bale
Limited offer on REBELO super heavy bale netwrap
Every South African farmer knows that when hay season arrives, there is no room for delays. The window to cut, bale and store feed is often short, and weather conditions can change in an instant. That is why efficiency in the field is not just important – it is[...]
Voer jou skape en beeste maklik in die veld met Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe
Om voer aan te koop is een van die duurste uitgawes in veeboerdery, en enige vermorsing daarvan raak ’n boer se sak direk. Daarom is Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe vir voerbale ’n eenvoudige maar uiters doeltreffende oplossing om voerverliese te beperk. Hulle wil graag[...]
VIDEO: New Holland se TH7.32 Telehandler by Balfour Hooidag 2025
Die New Holland TH7.32 Telehandler het by Balfour Hooidag 2025 beïndruk met sy krag, doeltreffendheid en veelsydigheid. Met ‘n hefvermoë van 3,2 ton en ‘n maksimum hefhoogte van 7 meter, lewer hierdie masjien uitmuntende prestasie vir hooihantering en ander landbou-take. Sy kragtige enjin, gladde hidrouliese beheer en uitstekende sigbaarheid[...]
On your marks! Get set! Bale!
A farmer’s work is never done. There simply are not enough hours in the day to get everything done, and all tasks must be completed on time, as nature waits for no one. This is why the wise farmer chooses equipment that can work quickly, efficiently and dependably. Recently,[...]
VL help meer as 5 700 boere in die droogte
’n Totaal van 5 735 Vrystaatse boere het reeds sedert Desember 2015 verskeie vorme van hulp, wat deur Vrystaat Landbou (VL) gereël is, ontvang. Meer as 540 nuweling- en bestaansboere is ook bygestaan met 13 vragte voer. Op Dinsdag, 20 September 2016, het die Geluksdam Boerevereniging buite Bloemfontein ’n[...]