voerring
Voer jou skape en beeste maklik in die veld met Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe
Om voer aan te koop is een van die duurste uitgawes in veeboerdery, en enige vermorsing daarvan raak ’n boer se sak direk. Daarom is Steel Tube & Pipe Profiles se skaap- en beesringe vir voerbale ’n eenvoudige maar uiters doeltreffende oplossing om voerverliese te beperk. Hulle wil graag[...]