Helpende Hand

Helpende Hand skep ’n studiefonds vir plaasmoorde

Vir baie Suid-Afrikaners lê boere na aan die hart en so ook vir Solidariteit Helpende Hand. Ons het daarom besluit om ʼn studiefonds te stig wat op boeregemeenskappe fokus. Dié fonds sal spesifiek aangewend word om vir die kinders wie se ouers slagoffers van plaasmoorde was, te sorg sodat[...]

By Benine Ackermann|1st November 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Solidariteit Helpende Hand wil seker maak boere het self kos op die tafel

Solidariteit Helpende Hand het koopbewyse beskikbaar om boere te help om noodsaaklike middele aan te koop wat hulle nie self op die plaas het nie. Die ergste droogte in dekades het verreikende gevolge wat nog baie lank gevoel gaan word. Vir baie boere sal die eerste prioriteit wees om[...]

By Benine Ackermann|30th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top