Solidatiteit
Solidariteit Helpende Hand wil boere help
Boere wat 'n behoefte aan voedsel het omdat die droogte hulle 'n groot knou gegee het moenie bekommerd wees nie, Solidariteit Helpende Hand is daar om te help. Hulle het koopbewyse beskikbaar om boere te help om noodsaaklike middele aan te koop wat hulle nie self op die plaas[...]