koopbewyse
Helpende Hand gee om vir boere
Maak nie saak deur watter donker tye boere gaan nie, hulle sal altyd die lig daarin raaksien. Die droogte wat hierdie jaar talle boere se harte geraak het en hulle oeste en vee verwoes het, het weer bewys dat boere kan saamstaan, maak nie saak wat nie. En daar[...]
Solidariteit Helpende Hand wil boere help
Boere wat 'n behoefte aan voedsel het omdat die droogte hulle 'n groot knou gegee het moenie bekommerd wees nie, Solidariteit Helpende Hand is daar om te help. Hulle het koopbewyse beskikbaar om boere te help om noodsaaklike middele aan te koop wat hulle nie self op die plaas[...]