Droogtefonds
Hernude beroep om droogtehulp
Boere in sekere dele van die land gaan steeds gebuk onder die negatiewe effek van die droogte en sukkel om te oorleef. “Agri SA het die afgelope jaar verskeie inisiatiewe van stapel gestuur om behoeftige boere landswyd van droogtehulp te voorsien. Die tekort aan fondse het nou aanleiding daartoe[...]
Helpende Hand gee om vir boere
Maak nie saak deur watter donker tye boere gaan nie, hulle sal altyd die lig daarin raaksien. Die droogte wat hierdie jaar talle boere se harte geraak het en hulle oeste en vee verwoes het, het weer bewys dat boere kan saamstaan, maak nie saak wat nie. En daar[...]
Agri SA sê boere het nog hulp nodig
Kommersiële boere het nog R1-miljard nodig om te herstel van die droogte. Al het die departement van landbou glo 80 000 boere met droogteverligting gehelp, is dit volgens Agri SA nie genoeg nie. Die departement het nie besonderhede gegee oor presies hoeveel daar op droogtehulp spandeer is nie. Agri[...]
Shell supports farmers through the Agri SA Drought Relief Fund
Shell has donated R1 million to Agri SA’s Drought Relief Fund. This donation comes at a crucial time as livestock farmers in severely drought stricken areas struggle to keep their animals alive and grain farmers begin their planning for the coming season. The funds donated by Shell will go[...]