Agri SA droogtefonds

Agri SA sê dankie vir droogtehulp aan die landbougemeenskap van SA

Agri SA wil alle donateurs bedank vir hulle bydraes tot die Agri SA Droogtefonds. Skenkings ter waarde van R16-miljoen is tot dusver ontvang waarvan R15 500 001 aan provinsies wat die hardste deur die droogte geraak is, beskikbaar gestel is. Provinsies is as volg ondersteun: - Noordwes: R3 639[...]

By Benine Ackermann|27th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top