GWK
Finale goedkeuring vir samesmelting tussen VKB en GWK
Die goeie nuus kan gedeel word dat die samesmelting tussen VKB en GWK nou finaal deur die relevante regulatoriese owerhede, insluitend die mededingingsowerhede, goedgekeur is nadat daar aan die transaksie se laaste opskortende voorwaardes voldoen is. Dit beteken dat die twee landbougroepe vanaf vandag, 31 Mei 2023, in ʼn[...]
GWK groei aansienlik in die moeilike jaar
Dit is een van die beste finansiële jare nog vir die landboumaatskappy, GWK. Hulle omset het met 11,2% gegroei tot R8,34-miljard. En hulle het 'n netto-wins van R148-miljoen voor die uitbetaling van dividende vir sy finansiële jaar geëindig op 31 Mei 2016. Dit is ‘n uitmuntende prestasie met die[...]
RPO Voorsitter is veeprodusent van die jaar
GWK, die Suid-Afrikaanse agri-onderneming wat aan boere behoort, het die wenners van sy jaarlikse GWK Ikone aangewys, ‘n viering van die leiers in die landboubedryf. Mnr Koos van der Ryst van die Koopmansfontein-omgewing is as die veeprodusent van die jaar aangewys in erkenning van sy uitstekende boerderypraktyke. Hy het[...]
GWK se John Deere-agentskap die beste in Suid-Afrika
GWK is aangewys as John Deere se Suid-Afrikaanse Handelaar van die Jaar. “Dit maak dit vir ons by GWK weer duidelik sigbaar hoe waardevol die volgehoue en lojale ondersteuning deur produsente in ons primêre bedieningsgebied vir GWK is. Ons deel hierdie erkenning met ons produsente wie se ondersteuning dit[...]
GWK stel hulle nuwe fabriek bekend
GWK het hulle nuwe fabriek, Farm Foods, wat in Modderrivier geleë is, bekendgestel. Die koringmeel, pasta en koekie-fabriek is die eerste groot vervaardiger van voedsel in die Noord-Kaap en een van die mees moderne en tegnologies gevorderde voedselproduksie-aanlegte.Die produkte se handelsnaam is Nature’s Farms en die produknaam en verpakking[...]