2016

RPO Voorsitter is veeprodusent van die jaar

GWK, die Suid-Afrikaanse agri-onderneming wat aan boere behoort, het die wenners van sy jaarlikse GWK Ikone aangewys, ‘n viering van die leiers in die landboubedryf. Mnr Koos van der Ryst van die Koopmansfontein-omgewing is as die veeprodusent van die jaar aangewys in erkenning van sy uitstekende boerderypraktyke. Hy het[...]

By Specialist Writer|4th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Agri Mega Week: Bekostigbare kos vra spanwerk

Agri Mega Week, Suidelike Suid-Afrika se grootste landbou tentoonstelling, in Bredasdorp het vanjaar daarin geslaag om doelgerigte samewerking tussen die landbou en die res van die waardeketting vir basiese voedselsoorte te beklemtoon. Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Mega-groep, sê daar is 'n klemverskuiwing na die belangrikheid van[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Delmas lewer die Graanboer van die Jaar

Jozua du Plessis van die plaas Middelbult  by Delmas is aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Die toekenning is op ‘n spoggeleentheid by Kyalami in Midrand oorhandig. Jozua en sy vrou, Sonja, en twee van hulle seuns, Jozua junior en Chandré, boer met Bt-vrye mielies, sojabone,[...]

September 2016 se trekker- en stroperverkope

Trekker- en stroperverkope vir die jaar 2016 is aansienlik laer as verlede jaar. Daar word algemeen verwag dat algehele trekkerverkope laer sal wees as verkope verlede jaar, dalk met sowat 15 tot 20% laer. Trekkerverkope van 623 eenhede in September is marginaal meer (2%) as die 637 eenhede wat[...]

By Benine Ackermann|12th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend

Die verwagte kommersiële mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir[...]

By Benine Ackermann|26th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top