agste
Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend
Die verwagte kommersiƫle mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir[...]