gewasproduksie
Die stille opbrengsdief: Waarom produsente stresbestuur in ‘n tyd van weeruiterstes moet herdink
Van 45 °C-hitte wat sitrusboorde in Citrusdal verskroei tot swaar reën wat vrugset in tafeldruifwingerde ontwrig, raak Suid-Afrikaanse produsente al hoe meer vertroud met een van die grootste uitdagings van moderne landbou: weeruiterstes wat gewasse onder erge fisiologiese stres plaas. Hoewel plaag- en siektebeheer steeds baie aandag kry, het[...]
VIDEO: Limagrain Field Seeds stel nuwe genetika bekend by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die Limagrain Field Seeds-span gesels oor hul nuutste saadoplossings en die belangrike rol wat genetika speel in moderne landbou. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LG31.755BR witmieliekultivar • Die nuwe LG31.777BR witmieliekultivar • Twee nuwe geelmieliekultivars • 'n Nuwe sonneblomkultivar •[...]
VIDEO: Pioneer vier 100 jaar: Die Viljoens plant die Pioneer handelsmerk in mielieland
Pioneer vier 100 jaar van innovering en vertroue in die landbou! Boere Johan Viljoen snr en Johan Viljoen jnr deel hul pad saam met Pioneer en wys hoe hulle die Pioneer 100-jaar-handelsmerk in hul mielieland geplant het – ’n simboliese viering van ’n eeu se prestasie en toewyding. Kyk[...]
Pioneer se eerste Agronomiedag vir 2025: ‘n Dag van vernuwing, tegnologie en praktiese oplossings vir boere
‘n Skatkis van kennis, inligting en vernuwing. Dit was die Pioneer Agronomiedag wat tussen Vredefort en Kroonstad aangebied is, met sy insiggewende program van teoretiese lesings en praktiese veldproewe. Hierdie dag het nie net inligting verskaf nie, maar het ook ‘n waardevolle platform gebied vir boere om direk van[...]
VIDEO: Vir ‘n goeie, suksesvolle oes moet jy Zorvec™ gebruik! | Corteva
Gesonde aartappels en Corteva Agriscience loop hand aan hand: as jy ‘n goeie aartappeloes wil produseer, benodig jy Corteva Agriscience se klasleier swamdoder, Zorvec® Encantia®. Zorvec® Encantia® teiken spesifiek die siekte laatroes, wat aartappelgroei belemmer. Kyk die video om te hoor hoeveel boere se aartappels gered is deur Zorvec®[...]