Gewasprestasie
VIDEO: Limagrain Field Seeds stel nuwe genetika bekend by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die Limagrain Field Seeds-span gesels oor hul nuutste saadoplossings en die belangrike rol wat genetika speel in moderne landbou. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LG31.755BR witmieliekultivar • Die nuwe LG31.777BR witmieliekultivar • Twee nuwe geelmieliekultivars • 'n Nuwe sonneblomkultivar •[...]
Yara: Markleier in plantvoedingsprodukte
Gehalte is die kenmerk van die produkte wat Yara, ՚n internasionale leier in plantvoeding, met verteenwoordiging in jou gebied, produseer. 'n Sertifikaat van Uitnemendheid is vir 'n tweede maal aan Yara Africa Fertilizer en al sy aanlegte in Suid-Afrika toegeken deur die Internasionale Kunsmisvereniging (IFA). Dié sertifkaat is geldig[...]