YARA
Waarom kunsmis?
Gewasse benodig gebalanseerde voeding Noodsaaklike voedingstowwe kan in die grond gevind word, maar is meestal onvoldoende om potensiële opbrengs te bereik. ՚n Plant se opname van voedingstowwe in die kerngroeistadiums kan ook beperk word deur faktore soos sub-optimale vogstatus van grond of swak saad. Plante benodig 13 noodsaaklike minerale,[...]
Yara: Markleier in plantvoedingsprodukte
Gehalte is die kenmerk van die produkte wat Yara, ՚n internasionale leier in plantvoeding, met verteenwoordiging in jou gebied, produseer. 'n Sertifikaat van Uitnemendheid is vir 'n tweede maal aan Yara Africa Fertilizer en al sy aanlegte in Suid-Afrika toegeken deur die Internasionale Kunsmisvereniging (IFA). Dié sertifkaat is geldig[...]
Goeie nuus vir veeboere: Boer vooruit met Yara se Bolifor-magnesiumfosfaat (MGP+)
Elke suksesvolle veeboer weet dat Suid-Afrika se weidings arm aan fosfaat is. Daarom gee hulle hulle diere somer en winter fosfaataanvullings om optimale produksie en reproduksie te verseker. Maar daar is meer: Navorsing en ondervinding het getoon dat produksie en reproduksie nog verder opgestoot word as die fosfaataanvulling met[...]
Gras is goed, maar voeding verg meer: Vul fosfaat en proteïene aan met Bolifor® MAP
Genoeg reën in die meeste dele van ons land het ons diere vanjaar met groot happe aan die goeie gras laat smul. Maar nou staan die somer einde se kant toe. Graspolle is volgroeid en besig om saad te skiet. Die gehalte en voedingswaarde van die gras neem met[...]