plantvoeding

Kundige plantvoeding en grondbestuur nou belangriker as ooit

Gevorderde plantvoeding en slim grondbestuur raak al hoe belangriker namate bevolkingsgroei, klimaatsverandering en voedselsekerheid wêreldwyd druk plaas op landbou. Só sê Duane de Swardt, Tegniese Bemarking Spesialis by InteliGro met 36 jaar ondervinding in plantvoeding. Teen 2050 sal die wêreldbevolking na verwagting 10 miljard bereik en boere sal meer voedsel op[...]

By Spesialisskrywer|29th May 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Waarom kunsmis?

Gewasse benodig gebalanseerde voeding Noodsaaklike voedingstowwe kan in die grond gevind word, maar is meestal onvoldoende om potensiële opbrengs te bereik. ՚n Plant se opname van voedingstowwe in die kerngroeistadiums kan ook beperk word deur faktore soos sub-optimale vogstatus van grond of swak saad. Plante benodig 13 noodsaaklike minerale,[...]

By Specialist Writer|7th July 2022|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top