grondbestuur
Kundige plantvoeding en grondbestuur nou belangriker as ooit
Gevorderde plantvoeding en slim grondbestuur raak al hoe belangriker namate bevolkingsgroei, klimaatsverandering en voedselsekerheid wêreldwyd druk plaas op landbou. Só sê Duane de Swardt, Tegniese Bemarking Spesialis by InteliGro met 36 jaar ondervinding in plantvoeding. Teen 2050 sal die wêreldbevolking na verwagting 10 miljard bereik en boere sal meer voedsel op[...]