Timac Agro
Timac Agro word nou plaaslik bestuur
Timac Agro SA, 'n plant- en dierevoedingkundige word nou plaaslik bestuur. Hulle is geaffilieer met Roullier. Hulle is trots om aan te kondig dat Jandré van der Westhuizen as die nuwe besturende direkteur sal oorneem. Jandré Van der Westhuizen, 'n gesoute Timac-werknemer, sal Timac AGRO SA lei om te[...]
Boer slim met Timac Agro SA
Boere van die Kaap tot in die noorde kon die afgelope twee weke eerstehands kennis maak met Timac Agro se uitstekende produkte vir plante en diere. Die Timac Agro SA-span het ‘n Ry-en-Wys-skou aangebied wat begin het in die Wes-Kaap op die Delsma Plaas, ‘n draai deur die Vrystaat[...]
Maksimum opbrengs: Timac Agro het boere aan die gons
deur Tisha Steyn Graan-, groente- en vrugteboere in die Overberg kan nie uitgepraat raak oor die voordele wat Timac Agro se plantvoeding en ander produkte vir hulle inhou nie. Die boere het onlangs Timac Agro se eerste inligtingsdag by Kam’Bati op die oewer van die Breederivier naby Swellendam bygewoon.[...]
Timac Agro se kunsmis werk uitstekend in droogtetoestande
In vandag se tyd is alles gegrond op tegnologie, so waarom moet kunsmis agterbly? Dit is hoe die mense van Timac Agro voel. Hulle bied volhoubare plant- en diereproduksie vir boere regoor die land aan en is veral gewild onder wingerdboere in die Wes-Kaap. Hulle fokus op korrelkunsmis asook[...]
Tegnologie dryf Timac Agro
Derduisende boere regoor die wêreld reken op Timac Agro vir lonende, volhoubare plant- en diereproduksie. Timac Agro lewer nie net ’n produk op die plaas af nie: “Ons streef daarna om die lang pad saam met die boer te stap. Ons tegniese bemarkers bou nie net ’n verhouding met[...]