Tegnologie

Meer as 81 000 mense deur NAMPO 2026 se hekke

In ’n tyd waar die landbousektor wêreldwyd onder toenemende druk verkeer, van klimaatsuitdagings en stygende insetkoste tot mark- en siekte-uitbrekings het NAMPO 2026 die kollig geplaas op een kernbeginsel: veerkragtigheid. Onder die tema “Veerkragtigheid deur Innovasie” het dié ikoniese landboubyeenkoms van 12 tot 16 Mei 2026 weereens bewys waarom[...]

By Bianca Pretorius|20th May 2026|Categories: Artikels, Meganisasie, Nuus|Tags: , , |

Slim tegnologie transformeer Suid-Afrika se landbou

Suid-Afrika se landbou beweeg vinnig in ʼn nuwe era in. Een waar data, IoT (Internet of Things), kunsmatige intelligensie (AI) en energiebestuur die ploeg, die veld en die mark byeenbring. Te midde van veranderende klimaatspatrone, stygende insetkoste en die behoefte aan volhoubare voedselproduksie, word tegnologie die spilpunt waarom doeltreffende,[...]

By Jaco Cilliers|22nd October 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Presisie, krag en tegnologie: Fendt beïndruk boere by Dalton Boeredag

Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad - Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak, tegnologie en werkverrigting nie. Prakties in die veld Alhoewel die dag hoofsaaklik ՚n teruggee-geleentheid is, waar FMS boere[...]

By Bianca Pretorius|16th October 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Ontdek gevorderde tegnologieë vir verbeterde hulpbronbestuur by NAMPO Kaap 2025

NAMPO Kaap 2025, wat van 10-13 September in Bredasdorp plaasvind, is ’n toonaangewende gebeurtenis waar landbou-innovasie naatloos met praktiese toepassings integreer. Onder die tema “Slim Tegnologie vir Doeltreffende Hulpbronbestuur” sal die ekspo ’n vooruitstrewende uitstalling van stelsels en oplossings aanbied wat ontwerp is om produktiwiteit te verhoog, vermorsing te verminder[...]

By Spesialisskrywer|13th August 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top