Bolifor-magnesiumfosfaat
Goeie nuus vir veeboere: Boer vooruit met Yara se Bolifor-magnesiumfosfaat (MGP+)
Elke suksesvolle veeboer weet dat Suid-Afrika se weidings arm aan fosfaat is. Daarom gee hulle hulle diere somer en winter fosfaataanvullings om optimale produksie en reproduksie te verseker. Maar daar is meer: Navorsing en ondervinding het getoon dat produksie en reproduksie nog verder opgestoot word as die fosfaataanvulling met[...]