fosfaat
VIDEO: Boer van Dundee reken sedert 1998 op Yara Animal Nutrition
‘n Fosfaattekort is nie iets wat jy dadelik in jou diere gaan raaksien nie, maar mettertyd sal jy dit agterkom. Swak produksie en swak bene is tekens van ‘n fosfaattekort in jou diere. Suid Afrika se grond het nie baie fosfaat in nie en daarom moet boere vir hulle[...]
Hou jou diere gesond en jou lek droog met Yara en PhosSure
‘n Fosfaattekort is nie iets wat jy dadelik in jou diere gaan raaksien nie, maar mettertyd sal jy dit agterkom. Swak produksie en swak bene is tekens van ‘n fosfaattekort in jou diere. Suid Afrika se grond het nie baie fosfaat in nie en daarom moet boere vir hulle[...]
YARA: Die PROfessionele keuse – KimtraPro 20
‘n Klaargemengde fosfaat, sout, spoormineraal en proteïenaanvulling vir herkouers. Die fosfaatbron in KimtraPro 20 is Yara Animal Nutrition se Kynofos 21, ‘n hoë kwaliteit MDCP. Verryk met die belangrikste spoorminerale. Bevat proteïen om groei en produksie van rumenmikrobes te stimuleer vir optimale vertering van gras. Bevat hoogs biobeskikbare magnesium[...]
Sojabone 2023/24-seisoen — Noordwes “El Niño”
deur Philip Fourie, landboukundige, Pioneer Die afgelope dekade het die westelike somersaaigebied deur ՚n gedaanteverwisseling gegaan met die verbouing van sojabone. Dié gewas wat eens as onaangepas beskou is het gegroei tot ՚n volwaardige, winsgewende gewas in die weste. Vanwaar ՚n klein groepie boere in 2010 in ՚n skuur[...]
Die belang en aanvulling van Ureum en Fosfaat in die Winter
Alina Taute, Yara Animal Nutrition ’n Jaar word gekenmerk deur seisoene wat voortdurend verander. Dit is hierdie natuurlike veranderings in die weiding wat veroorsaak dat die voedingswaarde van die weiding van seisoen tot seisoen verander en dat weiding nie gedurende elke seisien in al ons diere se behoeftes kan[...]