fosfaat
Boer vooruit met Yara se Bolifor Magnesium Fosfaat (MGP+)
Om optimale produksie en reproduksie van diere te verseker, is dit algemene praktyk in Suid Afrika om fosfaat aanvullings gedurende die somer maande, maar ook gedurende die winter aan die diere te voorsien. Navorsing asook ondervinding het egter getoon dat die aanvulling van magnesium in kombinasie met fosfaat, verhoogde produksie[...]
Gras is goed, maar voeding verg meer: Vul fosfaat en proteïene aan met Bolifor® MAP
Genoeg reën in die meeste dele van ons land het ons diere vanjaar met groot happe aan die goeie gras laat smul. Maar nou staan die somer einde se kant toe. Graspolle is volgroeid en besig om saad te skiet. Die gehalte en voedingswaarde van die gras neem met[...]