magnesium

Winsgewende skaapboerdery deel 30: Mineraalbehoeftes van weidende diere

Die uitgestrekte natuurlike weiveld van Suid-Afrika vorm tans nog die basis vir die produksie van vleis en wol in omgewingsomstandighede wat geweldig wissel ten opsigte van grondeienskappe, reënval en temperatuur. Produksie- en reproduksietempo, asook die gesondheid van weidende skape en beeste, word dikwels benadeel deur die voorkoms van marginale[...]

Boer vooruit met Yara se Bolifor Magnesium Fosfaat (MGP+)

Om optimale produksie en reproduksie van diere te verseker, is dit algemene praktyk in Suid Afrika om fosfaat aanvullings gedurende die somer maande, maar ook gedurende die winter aan die diere te voorsien. Navorsing asook ondervinding het egter getoon dat die aanvulling van magnesium in kombinasie met fosfaat, verhoogde produksie[...]

By Specialist Writer|2nd August 2021|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , |
0
Go to Top