Dr Jasper Coetzee
Winsgewende skaapboerdery deel 30: Mineraalbehoeftes van weidende diere
Die uitgestrekte natuurlike weiveld van Suid-Afrika vorm tans nog die basis vir die produksie van vleis en wol in omgewingsomstandighede wat geweldig wissel ten opsigte van grondeienskappe, reënval en temperatuur. Produksie- en reproduksietempo, asook die gesondheid van weidende skape en beeste, word dikwels benadeel deur die voorkoms van marginale[...]
Ons groet nog ‘n legende in die landboubedryf: Dr Jasper Coetzee
Dr Jasper Coetzee is Maandagoggend aan kanker oorlede. Hy was bekend vir sy kennis oor skaapboerdery. Hy het sedert 2012 as private konsultant gewerk waar hy tegniese ondersteuning aan skaapboere en die bedryf gebied het. Hy het op baie boeredae landswyd gepraat en kort kursusse aangebied aan skaapstudiegroepe. Hy[...]